top of page

Tuisgemaakge babapoeier

  • Corne Liebenberg
  • Feb 26, 2016
  • 1 min read

Daar is 'n magdom verskillende resepte beskikbaar vir tuisgemaakte babapoeier, maar ek het die volgende mengsel gebruik vir my sensitiewe babatjie.

Jy benodig:

1 koppie suiwer Maizena (lees maar die etiket, sodat daar nie chemiese middels bygevoeg is nie.)

1/2 koppie arrow root poeier

1 camomile teesakkie

5 sage blommetjies en 5 blare gedroog

Metode:

Maak die teesakkie oop en verwerk die sage blommetjies en blaartjies saam met die tee in 'n voedselverwerker tot 'n fyn poeier.

Sif die fyn poeier om seker te maak daar is nie nog harde stukkies in nie.

Meng die fyngemaakte tee en sage met die Maizena en arrow root poeier.

Sif die mengsel weer.

Plaas in 'n bottel en gebruik soos gewone poeier. - 'n lee speserybotteltjie werk lekker

As alternatiewe kan jy rosehip blommetjies of lavender of enige geur van jou keuse gebruik, maar die sage en camomile het baie goed gewerk om brandboutjies te behandel en te voorkom.

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page