top of page

HOENDER LASAGNE

  • Deur: Geraldine Baba Klets
  • Feb 27, 2016
  • 1 min read

2 gaar hoenders – ontbeen en in stukke gesny (jy kan ook 2 pakke (2kg) stukke hoender afkook ipv heel hoenders) Pak lasagna velle 2 gekapte uie 350 g knopies sampioene gekerf 2 gekapte groenrissies (geel rooi en groen) 2 geskilde gekapte tamaties 250 g gerasperde kaas 250 g streepspek – gesnipper 2 pakkies room van hoendersop aangemaak met 3 – 4 kop hoenderaftreksel (gebruik jou knorr blokkies) 2 huisies knoffel gekap Sout, peper, kruie en mostert na smaak

Braai spek, uie, groenrissie, sampioene en tamaties liggies. Roer aangemaakte sop by en kook goed deur, geur na smaak. Meng die vloeistof met die vleis. Laat deurkook. Begin deur bietjie hoender mengsel onder in ‘n oondvaste bak te sit, dan die velle, dan weer die hoender en weer die velle. Strooi kaas bo-oor en bietjie gakapte pietersielie of spruituie. Laat staan vir ongeveer 1 uur voor jy bak sodat die velle sag kan raak en die vog kan absorber. Bak by 180°C vir 45 minute.

Jy kan opsioneel bietjie ertjies byvoeg of gemengde veggie mix – Dit rek die gereg Bedien met lekker broodrolletjies en mengelslaai

댓글


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page