Lily se Belgiese Appel Beignetjies
- Lily van Schalkwyk
- Feb 27, 2016
- 1 min read

300gr Bloem, snuifie sout;
2 eiers;
2 koffielepels suiker;
2 lepels olie;
2dl bier.
Sif die bloem.
Voeg die sout, suiker, eiergele, olie en bier by.
Klop die eierwitte tot sneeu.
Meng dit onder die deeg. Skil die appels en neem die klokhuise uit en in skywe van 1cm dik.
Bestrooi dit met bietjie suiker en kirsch (optioneel) .
Appels goed in die deeg draai en in 'n middelmatige laat bakken tot mooi bruin, uit olie haal laat uitdrup en strooi icingsugar daarop en eet warm
Comments