MAGIC MAYONNAISE
- Marianne Jacoby
- Feb 26, 2016
- 1 min read

Kan saam met alles geëet word. Heerlik op enige burger.
2/3 kop kondensmelk 1/4 kop asyn of suurlemoensap 1/4 kop olie of gesmelte botter 1 eiergeel 1/2 tl sout 'n Klein bietjie rooipeper 1tl droë mosterdpoeier
Plaas alles in mengbak - klits tot mengsel dik word. Indien 'n dikker mengsel verlang, plaas in die yskas voor opdiening. Maak 1 1/4 kop mayonaise.
Comments