MAYONNAISE & BLATJANG TJOPS
- Louise Nel Fourie
- Feb 26, 2016
- 1 min read

Bestandele: 4 vark tjops ½ k mayonaise ¼ k blatjang ¼ k tamatiesous 1/2 pakkie bruin uiesoppoeier 1 k kookwater Metode: 1. Braai tjoppies tot net bruin en pak in oondbak. 2. Meng die res van die bestanddele saam en gooi oor tjops. 3. Bak vir 30 min teen 200 grade.
Comments