top of page

Melktert Met Broskors Basis

  • Hope Malau
  • Feb 26, 2016
  • 1 min read

Genoeg vir 6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 40 min. KORS: 400 g broskorskoekies 200 g botter, gesmelt VULSEL: 1 liter (4 k) melk 375 ml (1½ k) strooisuiker 2,5 ml (½ k) vanieljegeursel 1 kaneelstok 125 ml (½ k) meel 60 ml (¼ k) mieliemeelblom 10 ml (2 t) vlapoeier ’n knippie sout 3 eiers, geskei 80 ml (⅓ k) water 60 g botter 10 ml (2 t) fyn kaneel Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n losboomkoekpan. Kors: 1. Meng die koekies in ’n verwerker tot fyn krummels, voeg die botter by en meng tot die krummels goed bedek is. 2. Voer die pan uit met die koekiekrummels en bak 5 min. Vulsel: 1. Verhit die melk, helfte van die strooisuiker, vanielje en kaneelstok in ’n diep kastrol tot warm, maar nie kokend nie. 2. Sif die droë bestanddele in ’n groot mengbak. 3. Klits die eiergele, water en oorblywende strooisuker in ’n ander mengbak tot bleek en lig. 4. Voeg die droë bestanddele by die eiermengsel, voeg die melkmengsel by die eier-en-meel-mengsel en klits tot glad. 5. Gooi die mengsel terug in die kastrol oor matige hitte. 6. Voeg die botter by en roer tot dik. 7. Haal die kaneelstok uit en klits dan die eierwitte in tot sagte punte vorm. 8. Vou die vla in die kors in en bak 30 min. of tot gaar in die middel. **Bestuif met kaneel voor jy dit voorsit

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page