PAP IN MIKROGOLF
- Yolandi Petersen
- Feb 27, 2016
- 1 min read

Ons maak gereeld stywe mieliepap in die mikrogolf by die werk en is deur my geproef. Ons gebruik die volgende resep: 1 koppie mieliemeel 3 koppies kookwater sout na smaak Kook 3 minute op hoog Haal uit mikrogolf en roer Kook weer 3 minute op hoog Haal uit mikrogolf en roer Kook dan vir 15 minute op medium hitte Haal uit mikrogolf roer en bedien
Comments