top of page

Sjokoladefudge-plaatkoekies

  • Huisgenoot Digitaal
  • Feb 26, 2016
  • 1 min read

Lewer 10 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 500 ml (2 k) meel 10 ml (2 t) bakpoeier 2 ml (½ t) sout 45 ml (3 e) strooisuiker 200 ml (¾ k) melk 1 eier 30 g botter, gesmelt botter of olie vir smeer SJOKOLADEFUDGE 250 ml (1 k) versiersuiker 125 ml (½ k) bruinsuiker 80 ml (? k) kakaopoeier 15 ml (1 e) meel ’n knippie sout 400 g ingedampte melk 250 ml (1 k) water 20 g botter 5 ml (1 t) vanielje-ekstrak 1. Sif die meel, bakpoeier, sout en strooisuiker in ’n bak. 2. Klits die melk en eier saam in ’n aparte bak en meng dan die gesmelte botter in. 3. Giet die vloeistofmengsel in die meelmengsel en klits met ’n vurk tot glad. Sit 10 minute eenkant. 4. Verhit ’n klein, kleefvrye pan oor matige hitte en smeer met ’n bietjie botter of olie net vir die eerste plaatkoekie. Sodra dit warm is, voeg ’n skeplepel beslag in en bak tot die bokant begin borrel. Keer om en bak tot dit weerskante verbruin het. Herhaal met die oorblywende beslag. 5. Sjokoladefudge: Plaas die versiersuiker, bruinsuiker, kakaopoeier, meel en sout in ’n kastrol. Voeg die ingedampte melk, water en botter by en bring tot kookpunt terwyl jy 5 minute aanhoudend roer. 6. Verwyder van die hitte en laat afkoel. Roer die vanielje-ekstrak in en sit voor oor die plaatkoekies.

Commenti


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page