Toebroodjie Rooster Plaatkoekies
- Huisgenoot
- Feb 26, 2016
- 1 min read

250 ml (1 k) koekmeel 180 ml (¾ k) gerasperde cheddarkaas 1 eier, geklits 180 ml (¾ k) melk 10 ml (2 t) bakpoeier 60 ml (4 e) olie Sout na smaak METODE: 1. Meng al die bestanddele terwyl die toebroodjiemaker warm word. 2. Skep eetlepels vol van die beslag in die onderste helfte en maak die toebroodjierooster toe. **Waneer goudbruin, keer uit en sit voor met kaas of konfyt van jou keuse.
Comments