Gideon se bacon bom
- Mariana van Zyl
- Feb 28, 2016
- 1 min read
Mariana van Zyl het haar man, Gideon ingespan om een van die vele resepte wat op Facebook die rondte doen te toets vir hulle Sondagmiddagete. Die resultate was lipleklekker!
Dit is so maklik. Net bacon uitgele in bak, mince, paar tamaties, grasuie, green pepper & kaas. Maak toe met bacon & bak 180 grade v 45min. Dis soos n bacon burger, sonder d brood.
Commentaires