Heuning Tjops oor die Kole
- Ruil resepte
- Feb 28, 2016
- 1 min read

10 lams of vark loin tjops
vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak
Meng al die bestanddele vir die sous baie goed saam Giet oor tjops en marineer vir 8 ure of oornag nog beter Braai tjops oor matige kole tot goudbruin, bedruip tussen deur met sous.
Comments