top of page

Marianne se Beesstertpotjie

  • Marianne Jacoby
  • Feb 28, 2016
  • 1 min read

Sous 60 ml Brandewyn 750 ml droë rooiwyn 375 ml blatjang 125 ml Worcestersous 125 ml tamatiesous botterbone se vloeistof 1 pakkie beesstertsoppoeier 250 ml kookwater 30 ml gemengde, gedroogde kruie 30 ml Aromat 5 ml knoffelsout 5 ml suurlemoenpeper 3 lourierblare

Die pot: 45 ml olyfolie 2 kg beesstert, opgesny 10 ml gekapte knoffel 2 uie, in ringe gesny 1 groen soetrissie, grof gekap 2 selderystingels, in skyfies gesny 2 preie, in skyfies gesny 8 wortels, in skyfies gesny 20 klein aartappeltjies, geskil 16 klein uitjies 250 g knopiesampioene 410 g botterbone vars, gekapte pietersielie

Metode Meng al die bestanddele vir die sous baie deeglik en hou dit eenkant. Verhit die olyfolie in die potjie oor matige hitte en soteer die vleis vir 10 minute lank. Voeg die knoffel by en roer dit 1 minuut lank. Giet die sous oor die vleis. Moet dit nou nie weer roer nie. Rangskik die uie, soetrissie, seldery en preie bo-op die vleis. Daarna volg die wortels en aartappeltjies. Sit die deksel op en laat prut vir 3 uur 30 minute lank oor matige kole. Voeg kookwater by as dit te droog word. Voeg die klein uitjies, sampioene en botterbone by. Bedek dit en laat dit prut vir nog 30 minute lank. Roer dit deur en garneer met pitersielie voor bediening.

Yorumlar


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page