Aartappelslaai met ertjies
- The Rainbow Team
- Mar 1, 2016
- 1 min read

8 tot 10 medium aartappels 1 Ui lekker fyn gekap 4 eiers gekook en in skywe gesny
1 blikkie ertjies gedreineer 500 ml Mayonaise ½ blik Kondensmelk ½ teel Mosterdpoeier Klein bietjie melk om Mayonaise te verdun (¼ koppie) Aromat & Swartpeper na smaak
METODE: Kook aartappels tot amper sag en laat koud word. Meng res van bestanddele baie goed. Meng met aartappels, voeg sout na smaak by. Meng die ertjies liggies deur om nie stukkend te breek nie
Comentários