top of page

ASPERSIEBROOD

  • Kuierkos* *Resep Sharyn Liebenberg* Foto Ruvan
  • Mar 1, 2016
  • 1 min read

1 lang Franse brood 1 blik aspersies, gedreineer en in stukkies gesny kookolie vir braai 2 groot ui, fyngekap 1 koppie sterk cheddarkaas, gerasper 1 houer (250 ml) vars room, styfgeklop swartpeper na smaak

Sny die boonste deel van brood af (soos ’n deksel) en hol die res van die brood uit. Verhit ’n bietjie olie in ’n pan en braai die ui totdat dit deurskynend is. Skep dit dan onderin die uitgeholde brood. Skep nou die aspersiestukke bo-op die ui, gevolg deur die kaas, geklopte room en swartpeper. Sit die broodjie se “deksel” terug en draai dit in foelie toe. Bak dit vir omtrent 20 minute in ’n oond van 180ºC. Andersins kan jy dit sommer in die kole sit – draai dit net gereeld om. Weg sê: Hoekom sal jy nou ooit weer gewone knoffelbrood maak, of, nog erger, een by die supermark koop?

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page