Geloof sal Jou Deurdra
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 1, 2016
- 1 min read

"Deur die geloof het hulle koninkryke verower,
die reg van God gehandhaaf en verkry wat God beloof het ..." HEB. 11:33
Ten spyte van die wereld se vrees en paniek, moet jy aanhou glod dat 'n liefdevolle en lamagtige God nog altyd orde uit chaos kan skep. Hy sal almal beskerm wat op Hom vertrou.
Comments