GEROOKTE SNOEK PATE
- Amke Fourie
- Feb 29, 2016
- 1 min read

320 g gerookte snoek
80 g roomkaas, by kamer temperatuur
30 ml room
15 g fyngekapte gherkins
sout en varsgemaalde swart peper na smaak
Vlok die snoek en verwyder al die grate. Voeg die res van die bestanddele saam met die snoek in ‘n voedselverwerker en verwerk tot glad. Skep uit in ‘n mooi opdienbakkie en verkoel in die yskas tot benodig.
Comments