Gestolde Tuna Gereg
- Amke Fourie
- Feb 29, 2016
- 1 min read

3 Blikkies Tuna
1 Groot ui fyn gekap of gerasper
3 Gekookte eiers, fyngemaak
4 Agurkies (Gurgens), fyn gekap
1 k Mayonaise
1 k Kookwater
1 Pakkie suurlemoenjellie
1 t Gelatien
Swart Peper
1. Dreineer tunavis.
2. Los jellie en ekstra gelatien op in kookwater.
3. Meng alles behalwe mayonaise.
4. Vou dan mayonaise laaste in.
5. Gooi in ring en laat stol.
**Bedien saam met sout beskuitjies
Comments