top of page

Knoffelbroodjies

  • Marianne Jacoby
  • Feb 29, 2016
  • 1 min read

Lewer sowat 12 broodjies Bereiding: 30 min. Rystyd: 1½ uur Baktyd: 20-25 min.

Broodjies: 2 eiers 30 ml (2 e) olie 500 ml (2 k) louwarm water 60 ml (¼ k) suiker 5 x 250 ml (5 k) Broodmeel 1 pakkie (10 g) kitsgis 10 ml (2 t) sout 15 ml (1 e) knoffelvlokkies

Doopsous: 180 ml (¾ k) botter 2 knoffelhuisies, gekneus 10 ml (2 t) paprika 20 ml (4 t) droë pietersielie sout

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer 12 klein broodpannetjies 1. Broodjies Klits die eiers, olie, water en suiker saam. 2. Sif die meel, gis en sout in ’n groot bak Voeg die knoffelvlokkies en die eiermengsel by. Knie tot dit ’n sagte deeg vorm wat nie aan jou hande vassit nie. 3. Laat 1 uur rys.

Doopsous: 1. Verhit die botter en knoffel in ’n kastrolletjie en voeg die res van die bestanddele by. 2. Laat 1 minuut prut. Hou eenkant. 3. Knie die deeg af en verdeel in 12 ewe groot dele 4. Vorm in balletjies en rol in die doopsous. 5. Plaas in die pannetjies en laat 30 minute rys. 6. Bak 20-25 minute tot ’n toetspen skoon uit die middel kom.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page