Mielies met Esdoring Stroop
- Chrissie Resepte
- Mar 1, 2016
- 1 min read

6 groenmielies, gehalveer 100 ml Esdoringstroop
1/2 teelepel rooipeper 2 eetlepels wynasyn
Gee gebraaide mielies soet kinkel met maple en rooipeper stroop. Kook mielies in groot kastrol water vir 8 min tot sag. Plaas die stroop, rooipeper en asyn saam in klein pan en liggies warm. Drup meeste van die stroop oor die mielies en draai toe in foelie, dan plaas oor medium warm kole braai vir 5 min tot mooi bruin.
Comments