Pap en Kaiings
- RSG (Foto geneem by Kleinfontein)
- Mar 1, 2016
- 1 min read

Bestanddele Skaapvet ,of die rugspek van 'n vark sout en peper Mieliepap Diet Coke
Metode Sny die vet in dobbelsteentjies en braai baie stadig in 'n pan tot bros. Sout en peper na smaak. Eet saam met mieliepap en roomspinasie (vir gesondheid) Drink die Diet Coke vir jou skuldgevoelens!
Bình luận