PERI-PERI GARNALE
- Amke Fourie
- Feb 29, 2016
- 1 min read

60ml peri peri
125ml olie
15ml tamatiesous
15ml tobasco sous
sap van 1 suurlemoen sout na smaak
15ml worcestersous
2.5ml aromat
5ml knoffel vlokkies
5ml braaivleis speserye
garnale
Maak n sous van al die bestanddele en marineer garnale in die sous vir 4ure lank in die yskas. Stowe tot gaar en bedien op gegeurde rys.
Comments