TUNA ROL
- Amke Fourie
- Feb 29, 2016
- 1 min read

1 rol blaardeeg
1 blikkie tuna chunks in water
1 blikkie chakalaka
1k kaas gerasper
1e mayonaise
1t mosterd
1ui gekap
Vars pietersielie
Meng al die bogenoemde en smeer bo-oor die puff pastry. Rol die pastry op soos 'n "jamroll" en seel die kante en onder mooi toe anders kook jou mengsel uit. Sit in bakplaat en vou die kante mooi onder die rol in - dit keer dat die filling uitkook. Maak 3 kepe bo-op rol.Verf eier en melk bo-oor. Bak in oond vir 45min by 180grade. Bedien met mash, mengelslaai.
Comments