God kan Dit Doen
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 2, 2016
- 1 min read

"Jesus het reguit na hulle gekyk en gese:
'Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.'"
MATT. 19:22
Die bewys dat God wel gebede beantwoord, is oorweldigend.
Baie Christene kan getuig dat wonderwerke in antwoord op gebed plaasgevind het.
Lewens is verander; siekes is wonderbaarlik genees en
verdraaide menslike verhoudinge is herstel.
コメント