VINNIGE TUNA GEBAK
- Foto: Hettie Bezuidenhout
- Mar 2, 2016
- 1 min read

2 blikkies tuna in olie,dreineer die een. 2 eetl,blatjang 2 eetl mayonaise 2 eetl. Tamatiesous 2 eiers (ek het die bygesit - sien lede se dit wil nie stol nie) 1 blik geroomde suikermielies (sweetcorn) 1 Groot pak chips, kaas en uie geur. Fyngedruk.
Meng alles saam en skep in n tertbak Rasper kaas bo oor en sprinkle nog so ‘n klein bietjie samba chips oor Bak vir 30 minute by 180C
Bedien saam met slaai, kapokaartappels, skyfies of broodrolletjies
Comentarios