Jou Beste is vir God Goed Genoeg!
- Hy verkwik jou Siel - Solly Ozrovech
- Mar 3, 2016
- 1 min read

"Ek het die goeie wedloop afgele; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou."
2 TIM. 4:7
Volvoer jou taak na die beste van jou vermoe en vra biddend om die krag van die Heilige Gees.
God vra net jou beste, niks minder en niks meer nie.
DAn kan Hy jou gebruik as instrument van sy groot dade.
Comentários