top of page

BOBOTIE-TERT

  • Bon Appetit Met Rita
  • Mar 4, 2016
  • 1 min read

Genoeg vir 4 porsies. 5 filovelle 50 g botter 30 ml olyfolie (2 el) 1 ui - gekap 2 knoffelhuisies - gekap 10 ml matige kerriepoeier (2 tl) 5 ml borrie (1 tl) 5 ml fyn komyn (1 tl) 500 g maalvleis 20 ml fyn appelkooskonfyt (4 tl) sout en vars gemaalde swartpeper hand vol koljanderblare BOLAAG 3 eiers 150 ml melk METODE: Voorverhit die oond tot 180 ° C. Smeer ’n oondbak met gesmelte botter. Verf die filofelle met botter en plaas hulle op mekaar in die bak. Verf die boonste laag met botter. Verhit die res van die botter en die olyfolie en braai die ui en knoffel ’n paar minute. Roer die kerriepoeier, borrie en komyn by en braai ’n minuut. Roer die maalvleis by en braai sowat 3 minute. Roer die appelkooskonfyt by en geur met sout en peper. Roer die koljanderblare by en skep die mengsel op die filovelle. BO LAAG Klits die eiers en melk, geur met sout en vars gemaalde swartpeper en gooi oor die maalvleis. Bak vir 20 - 30 minute of tot gaar en sit voor saam met groenslaai.

 
 
 

コメント


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page