top of page

Egte Suid-Afrikaanse bobotie

  • familieresepte.com
  • Mar 4, 2016
  • 1 min read

Wat is nou meer Suid-Afrikaans as ‘n heerlike bord bobotie met geelrys? Volg gerus hierdie maklike resep om jou weer terug te neem na jou ma se kombuis. Bestanddele: 1 sny witbrood 250ml melk 1 kg gemaalde bees- of skaapvleis 1 ui, fyngekap 125 ml pitlose rosyne 125 ml amandels 15 ml fyn appelkooskonfyt 15 ml blatjang 25 ml suurlemoensap 5 ml gemengde vars kruie, gekap 10 ml kerriepoeier 5 ml borrie §0 ml sout 10 ml sonneblomolie 3 groot eiers 4 lourierblare Metode: Week die brood in die helfte van die melk, druk uit en hou die melk eenkant. Meng die brood met die vleis. Meng al die ander bestandele hierbo gelys vanaf die ui tot die sout daarmee saam. Verhit die olie in ‘n braaipan en verbruin die vleismengsel. Keer dit in ‘n oondskottel uit. Klits die eiers met al die melk en gooi oor die vleis. Garneer met lourierblaar bo-op en bak sowat 50 minute of tot gestol by 180ºC Bedien saam met geelrys met rosyne. Die resep kom van Annetjie Muller van Kenhardt se distrik. Besoek gerus haar webblad,

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page