top of page

Frikkadel met kool jassie

  • boerekos.com
  • Mar 4, 2016
  • 1 min read

Kook die groot blare van koolkop met bietjie sout tot amper sag, laat effe afkoel 1kg top gehalte maalvleis 2 snye witbrood in halwe koppie volroom melk geweek 1 ui, baie, baie fyn opgekap 2 groot eiers pietersielie na smaak neutmuskaat na smaak sout na smaak wit peper na smaak bietjie koekmeel - vir rol 2 eetlepels botter 1 groot rooi tamatie in skywe bietjie kookolie Voorverhit jou oond na 180 C *sit die vleis in mengbak , gooi by uie, eier, en speserye en meng alles goed deur. * druk al die melk uit brood, en werk deur vleismengsel *sit bak in plastieksak , sit in yskas minstens 1 uur * maak bietjie olie en botter lekker warm in groot braaipan, maak nou frikadelle, rol in die meel en , braai die frikadelle goudbruin *vou nou jou frikadelle toe in die half sagte, louwarm koolblare, gebruik n tandestokkie as jy sukkel, en pak stewing langs mekaar in oondskottel, pak tamatieskywe bo op. * sit foelie bo-oor, blink kant na onder, sit in voorverhitte oond en bak vir min 30 minute, haal die foelie af, en bak tot kool goudbruin begin raak. Geniet..!!

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page