FRIKKADEL VERASSING VIR DIE LUI MENS
- RESEPTE HOEKIE
- Mar 4, 2016
- 1 min read

1 Blik Meatballs in Gravy; 500g kapokaartappels; 1 Gekapte Ui; 2 Gekapte Tamaties; 10ml Flippen Lekka Spice; 100g Gerasperde Kaas. Braai ui tot sag en voeg die tamatie by. Voeg die Flippen Lekka Spice by die smoor. Plaas meatballs in gesmeerde oondbak en giet die tamatie/ ui mengsel bo-oor. Skep die kapokaartappels bo-oor en bedek met kaas. Bak @ 180g vir 20min
Comments