KAASGEVULDE FRIKKADELLETJIES
- Chrissie Resepte
- Mar 4, 2016
- 1 min read

500 g maer beesmaalvleis
1 kookappel, ontkern, geskil en gerasper
1 medium ui, fyngekap
10 ml vars tiemie of 3 ml droe tiemie
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
250 ml Tusser kaas, in 1 cm blokkies gesny olie vir braai.
Meng die maalvleis, appel, ui, tiemie, sout en peper liggies met vurk saam. Verdeel in 20 eweredige dele en vorm in balletjies, druk blokkie kaas in die middel van frikkadelle.
Comments