Niks is vir altyd nie
- Corne Liebenberg
- Mar 3, 2016
- 1 min read

. dag vir dag snel die lewe verby tik-tok tik-tok . lekker dae minder lekker dae uiterse goor dae . hoogtepunte laagtepunte soet en seer . niks is vir altyd nie alles kom tot niks alles is net ‘n gejaag na wind . vind vreugde in jou resies agter die wind aan . niks hou vir altyd nie .
Comments