top of page

Ouma-Meelbol

  • Johan Brits
  • Mar 4, 2016
  • 2 min read

Maak jou eie Ouma Meelbol

Ancoise Venter skryf:

Mens druk net meel styf vas in n lee tuna blikkie en bak dan die blikkie in die oond vir ongeveer n uur op 180 c totdat die meel effens ligbruin bo op verkleur. Skep uit blikkie en kap met vermenger fyn . Gebruik 50 ml en knippie sout wat met n koppie melk gekook word in Mikrogolf tot dik. Dis maar baie soos n dik melkkos.. Heerlik met n klontjie botter . Genoeg vir een porsie pap.

NOTA: My ma se mens gooi eers n bietjie meel in blikkie en druk met n swaarboomglas dit vas en dan weer biki meel en druk vas tot blikkie vol is. Syt sommer n klomp gebak op n slag . Dit bêre baie maklik in lugdigte houer

Dalene Bris skryf:

Heel eerste moet jy die regte blik kry om die meel in te bak. Dit moet n blik wees met n metaal deksel. Ek weet nie of mens nog so `n blik kry nie. Ons het self Ouma Meelbol vir ons kinders gebak toe hulle klein was. Dis eintlik babapap.` n Lactogen of Klim blik was vroeë jare reg. Mens het bakpoeier ook in so n blik gekry. Die pap word gebruik vir babas maar is heerlik. Ek en Babsie het omtrent tou gestaan om die oorskiet van die kinders te kry. Jy meng die gaar meel met warm melk met bietjie suiker. Ek glo die resep vir die poeding of vla sal dieselfde meel gebruik.

Metode: Druk koekmeel in die blik van onderaf af vas met n`n lepel. Dit vat `n tydjie. Laag vir laag tot bo. Dit moet baie styf ingepers en vasgedruk word anders bars die blik oop in die oond as die lug uitsit van die hitte. Maak hom vol tot bo en sit die deksel op. Ek het myne met `n draad bo-oor vasgedraai met `n tang sodat hy nie oop kan skiet nie. Bak hom dan in die oond vir `n uur. Laat afkoel. Die meel het dan so `n effe bruin kleur as hy klaar is. Dan is hy gaar. Hy raak dik as jy dit in melk gooi. Dis ongelooflik smaaklik.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page