Voorregte en Verantwoordelikhede
- Hy verkwik jou Siel - Solly Ozrovech
- Mar 4, 2016
- 1 min read

"... dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle
in die liefde gewortel en gegrondves sal wees."
EF. 3:17
Daar is hoegenaamd geen substituut vir 'n persoonlike verhouding
met die lewende Christus nie.
Comments