top of page

EIERS EN BOELIEBEEF

  • WegRy
  • Mar 5, 2016
  • 1 min read

(vir 4 porsies): 1 ui, gekap 2 eetlepels olie 1 x 300 g-blik boeliebief 5 eiers ¼ koppie melk sout en peper na smaak (wees versigtig met die sout, want die vleis is reeds sout) 4 snye roosterbrood

Braai die ui in die helfte van die olie tot goud-bruin. Verwyder die vet van die boeliebief (as jy wil) en voeg die vleis by die ui. Roer dit met ’n vurk sodat die boeliebief lekker los is. Klits die eiers en die melk saam. Maak roereier in ’n ander pan in die res van die olie. Skep die boeliebief op die roosterbrood en daarna die roereiers.

VARIASIE: Skeur 4 x 15 cm-vierkante foelie, smeer botter daarop en vorm ’n nessie van elk. Sit die foelie-nessies in ’n platboompot of groot pan. Verdeel die ui-en-boeliebie fmengsel tussen die nessies en maak ’n holte in die middel van die vleismengsel. Sit die pot op die vuur sodat dit kan warm word. Breek die eiers een vir een in elke nessie sodra die pot warm is (jy sal een minder eier gebruik).

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page