HAM SPEK EN EIER GEREG
- Suidwesters Maak Kos
- Mar 5, 2016
- 1 min read

8 Eiers ½ na 3/4 koppie room of melk (of helfte helfte) 1 koppie gerasperde cheddarkaas 1 koppie fyngekapte ham blokkies of gebraaide spek ¼ koppie fyngekapte groen soetrissie- gebruik rooi geel en groen ¼ koppie fyngekapte uie
In ‘n groot bak, klits die eiers en room. Roer die kaas, ham, soetrissie en ui by. Gooi in ‘n gesmeerde 20cm vierkantige bak. Bak by 200° C vir 25 minute of tot goudbruin
Comments