Nie Ek nie, maar God!
- Hy verkwik jou Siel - Solly Ozrovech
- Mar 5, 2016
- 1 min read

"Luister hierna, Job, staan stil en dink na oor die
wonderdade van God."
JOB 37:14
Wanneer jy onwaardig voel vir die taak waartoe God jou geroep het,
skep moed uit die feit dat baie van sy grootste diensknegte onwaardig
gevoel het vir die werk waartoe Hy hulle geroep het.
Comentários