top of page

FRIKKADELLE MET 'N TWIST

  • Resepte en Wenke
  • Mar 5, 2016
  • 1 min read

So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met 'n lekker twist !

Bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wortels 3 el tamatiepasta halwe kop yswater 2 eiers, liggies geklits 1 fyngekapte ui 3 fyngekapte vars knoffeltoontjies 1 tl gedroogde kruie sout na smaak peper na smaak *cheddarkaas - 12 x blokkies gesny

Aartappel Bolaag: So 4 groot aartappels sag gekook en fyngedruk met botter , melk, sout en peper na smaak., dit moet lekker stywe beslag wees. paprika

Verhit die oond tot 180 C. Sprei 12 muffinpanetjies met "non stick"

Meng al die bestanddele vir frikkadelle , behalwe kaasblokkies in groot bak, meng goed. Vorm 'n bol soos frikkadel in jou hand, en druk liggies vas in muffinpan, ongeveer 1/3 vol.

Herhaal tot al 12 muffin holtes gevul is

Druk 1 blokkie kaas in middel van elke vleis bal, wat dan nou eweredig weer vleismengsel balletjie weer bo oor, en kaas mooi toegedruk is in die middel. Bak 25 min in voorverhitte oond

Verwyder van die oond en rond af met kapokaartappels soos volg: As jy spuittuit het vir kapokaartappels, bo elke kolwyntjie spuit jou kapokaartappels soos jy 'n kolwyntjie sou versier. Andersins skep mooi hopie kapokaartappels bo op, strooi paprika, as jy wil en bak tot goudbruin punte vorm, laat afkoel 10 minute in pan voor jy vleis muffin uitlig

Sit voor met lekker groen slaai

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page