Krag uit Verborge Bronne
- Hy verkwik jou Siel - Solly Ozrovech
- Mar 6, 2016
- 1 min read

"Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die HERE stel
... so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is ...
'n droe jaar raak hom nie en hy nou nie op om vrugte te dra nie."
JER> 17:7-8
Die verborge bronne van die geloof kan alleen effektief word indien hulle gedurig benut word.
Hoe meer jy op hulle tap, hoe meer effektief word jou lewe en diens.
Comentários