NITA VAN NELSPRUIT SE MAALVLEIS GEBAK
- RSG
- Mar 5, 2016
- 1 min read

Bestanddele 200 g maalvleis, gaar gemaak 3 hamburgerrolletjies, in die helfte gesny 2 pakkies Potato Bake 500 ml melk 3 velletjies geprosesseerde kaas 1 koppie gerasperde kaas
METODE Plaas die onderste helfte van die rolletjies in 'n oondbak. Pak die vleis bo-op elkeen. Sit 'n velletjie kaas bo-op die vleis. Bedek met die boonste rolletjies. Maak die pakkies Potato Bake aan met die melk. Gooi dit oor broodjies in die bak. Sprinkel die kaas tussen die broodjies. Bak teen 180 grade vir 30 minute.
Commenti