AARTAPPELSLAAI
- Abri van Vuuren
- Mar 6, 2016
- 1 min read

Aartappels in blokkies gesny, nadat dit sag gekook en geskil is . Plus minus vyf of ses groteriges wat ‘n middelmatige glasbak redelik vol sal maak. Een of twee uie fyn gekap Voldoende gekookte eiers
Sous 750 mg gram mayonnaise Een blik kondensmelk 250 ml Kwart koppie olie 62 ml Kwart koppie bruin druiweasyn 62 ml Twee teelepels fyn mostert Twee leelepels suiker ‘n Half koppie melk 50 ml
Kook aartappels en eiers en laat goed afkoel. Sny in blokkies en meng dan met sous hierbo. Laat oornag in yskas staan. Onthou genoeg eiers en dalk bietjie paprika bo op vir kleur
Comments