top of page

BASAAR PANNEKOEK

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Mar 6, 2016
  • 1 min read

LEWER 30 PANNEKOEKE

750 ml koekmeel(3 kop) 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 1 lt Water 2. Eiers 14 ml asyn 30 ml olie

Meng al die bestanddele by mekaar,behalwe die kaneel en suiker en plaas dit dan vir 15-20 minute in die yskas. Gooi ’n klein bietjie olie in ’n pan en versprei dit met ’n deur gesnyde aartappel oor die hele bodem. Wanneer jy dink die olie is warm, gooi dan ’n klein bietjie deeg in om te toets. Voeg nou genoeg deeg in die pan sodat die bodem heeltemal bedek is, probeer om die pannekoek so dun as moontlik te hou. Wanneer die deeg aan die bokant nie meer klam lyk nie (Ná so 2-3 minute )probeer die onderkant van die pannekoek met 'n eierspaan loswikkel.

As dit nog nie wil loskom nie, los dit vir nog ’n minuut en probeer weer.

Gebruik dan 'n eierspaan om die pannekoek om te draai, dit is die maklikste. Voeg ongeveer een teelepel kaneel by die suiker en meng dit deur.

Sprinkel nou ’n paar lepels van die kaneelsuiker oor die pannekoek, rol dit op en geniet dit! - Hoe om n pannekoek om te draai deur dit in die lug te gooi. Hou die pan in jou slim hand en laat sak die punt grond toe. Wanneer die pannekoek begin vorentoe gly, trek die pan met ’n vinnige beweging, maar met ’n slap pols, op na jou toe. Verwag maar dat die eerste paar op die grond gaan beland, dit verg baie oefening!

Kommentare


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page