Begin die Dag Reg!
- Mar 7, 2016
- 1 min read

"Ek wil vroeg opstaan, met harp en lier wil ek
die rooidag wakker maak!"
PS. 57:9
As jy die dag met 'n treurmare begin, het jy net jouself te blameer.
Met 'n positiewe gebed en die regte denkpatroon, sal elke dag vir jou 'n
lofpsalm word en jy sal vir ander 'n inspirasie wees.























































Comments