top of page

MAALVLEIS-AARTAPPELS MET SALSA

  • Bron.Huisgenoot
  • Mar 6, 2016
  • 1 min read

Die maalvleis kan vervang word met oorskiethoender of -vis vir ’n vinnige weergawe van hierdie resep.

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 30 min. Gaarmaak: 15-20 min.

4 groot aartappels, gekook tot net gaar

MAALVLEIS 15 ml (1 e) olie 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngedruk 300 g maer beesmaalvleis 50 g tamatiepasta 4-5 songedroogde tamaties, gekap (opsioneel) sout en vars gemaalde peper 15 ml (1 e) suiker

KAASMENGSEL 1 ui, gerasper 2 knoffelhuisies, fyngedruk 125 ml (½ k) gerasperde cheddarkaas 60 ml (¼ k) Griekse jogurt 30 ml (2 e) mayonnaise

SALSA 2 tamaties, in klein blokkies gesny ½ komkommer, in klein blokkies gesny 1 rooi-ui, in skyfies gesny

Voorverhit die oond tot 230 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.

Maalvleis Verhit die olie in ’n pan en braai die ui en knoffel tot sag. Voeg die maalvleis by en roerbraai tot gaar. Roer die tamatiepasta en songedroogde tamaties (indien gebruik) deur en roerbraai ’n paar minute. Geur met die sout, peper en suiker. Hou eenkant.

Kaasmengsel Meng al die bestanddele. Sny elke aartappel in skyfies sonder om deur te sny. Sit elke aartappel versigtig op die bakplaat en vul elke gleufie met maalvleis. Versprei die kaasmengsel bo-oor en rooster 15-20 min. tot gesmelt.

Salsa Meng alles en sit voor saam met die aartappels en vars pietersielie.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page