top of page

MAALVLEIS-ROL

  • Bron.Kreatiewe kos idees
  • Mar 6, 2016
  • 1 min read

Ek het 'n pakkie maalvleis uitgehaal vanaand - so ek gaan die vanaand probeer maak met kapokaartappels en mengelslaai

1 blaardeeg (puff pastry) Maalvleis wat gegeur is na smaak (rou) - jy kan stukkies spek, sampioene uie, soetrissies ens ook bysit (braai jou spek, sampioene uie en rissies net tot sag) Sag gekookte eiers Eier, melk of mayonnaise om deeg te smeer

Rol die blaardeeg oop Sit in die middel die laag maalvleis Sit die gekookte eiers op Druk die maalvleis liggies om die eiers vas Sny jou repe in die deeg (sien foto) Vou nou die repe van die deeg na mekaar en vleg (jy kan ook sommer net kortpad vat en dit toerol in die blaardeeg - sit die naat na onder op bakplaat) Indien jy dit toerol gee 3 vertikale kepe in die deeg Smeer met eier, melk of mayonnaise Bak in oond 180C tot gaar en deeg goudbruin is (dit is om en by 45 min na 1 uur)

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page