top of page

Mondwater Kondensmelk-vlatert

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Mar 6, 2016
  • 1 min read

LEWER 1 TERT VAN 30 CM Bereiding: 40 minute Verkoeltyd: 1 uur

1 blik (385 g) kondensmelk 125 ml (½ k) suurlemoensap 5 x 250 ml (5 k) melk 80 ml (¹⁄³ k) vlapoeier 5 ml (1 t) vanieljegeursel knippie sout 3 eiers, geskei 125 ml (½ k) suiker 2 pakkies (100 g elk) vingerbeskuitjies (Boudoir)

Meng die kondensmelk en suurlemoensap en hou dit eenkant. Verhit 1 liter van die melk in ’n kastrol en los die vlapoeier in die res van die melk op. Voeg ’n bietjie van die warm melk by die vlamengsel, roer tot ’n pasta en giet dan die vlamengsel by die warm melk. Laat kook terwyl jy aanhoudend roer tot die vla verdik het. Voeg die vanieljegeursel, sout en eiergele by. Bedek en laat afkoel. Klits die eierwitte liggies en klits dan die suiker bietjie vir bietjie by die eierwitte tot die mengsel die tekstuur van meringue het. Vou die meringue in die afgekoelde vla. Pak lae van die vingerbeskuitjies en die vlamengsel in ’n tertbak van 30 cm en smeer die kondensmelkmengsel laaste oor. Laat minstens ’n uur in die yskas stol.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page