top of page

Onfeilbare Biltong Resep

  • Lekker resepte vir boere en jagters
  • Mar 6, 2016
  • 1 min read

Elke jagter hou van biltong. Daar is ook menige resepte. Party ouens hou van ‘n bietjie brand terwyl sommiges naeltjies wil by kry. Die resep hieronder kan jy nie mee verkeerd gaan nie. So as jy nie laasjaar tevrede was met jou biltong nie probeer hierdie een.

Die belangrikste van biltong is die kwaliteit van speserye. Wat is die verskil tussen ‘n Landcruiser en ‘n Landrover. Albei het sterk enjins in en albei het 4 x 4. Die verskil is in die kwaliteit van die produk. Daarom is Landcruiser ook duurder as Landrover. Dieselfde geld vir speserye. As die spesery kwaliteit nie goed is nie dan sal die biltong ook nie goed wees nie al gebruik jy ook wie se resep.

Nou hier is die resep gebaseer op 10 kilogram nat biltong.

2 koppies gemaalde koljander. Die ideaal is om die rou koljander korrels te kry en dit dan te skroei en dan fyn te maal. Let wel skroei en nie brand nie Dit maak n reuse verskil aan die smaak van die biltong. 1 1/2 koppies sout 3/4 koppie tiemie ‘n kwart koppie fyn wit peper 1 1/2 koppies druiwe asyn (nie die ander tipe nie)

Meng goed en laat vir 24 uur lê voor dit opgehang word. Dieselfde resep kan gebruik word vir droëwors hoewel daar ‘n bietjie skaap of bees vet bygesit moet word

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page