top of page

PIDE MET MAALVLEISVULSEL

  • Huisgenoot
  • Mar 6, 2016
  • 1 min read

Pide is ’n Turkse gereg van pizzadeeg wat soos ’n pantoffel gevorm is met ’n soutige vulsel.

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min.

Deeg 5 g gis 5 ml (1 t) suiker 100 ml louwarm water 250 ml (1 k) meel 5 ml (1 t) sout 1 eiergeel gemeng met 5 ml (1 t) water

Vulsel 300 g maalvleis, gaar 1 suurlemoen, skil 2 hande vol spinasie, gekap 5 ml (1 t) vinkelsaad 5 ml (1 t) fyn koljander ’n hand vol pietersielie

METODE Voorverhit die oond tot 200 ˚C.

DEEG Sit al die bestanddele in ’n bak en meng tot ’n deeg vorm. Keer dit uit op ’n oppervlak wat liggies met meel bestrooi is en knie 5 min. of tot glad. Laat staanr 30 min. op ’n warm plek of tot die grootte verdubbel het.

VULSEL Meng al die bestanddele in ’n bak en sit eenkant. Verdeel die deeg in die helfte en rol elkeen in ’n reghoek uit. Skep die helfte van die vulsel in die middel van elkeen. Vou dan albei kante oor terwyl jy ’n gaping in die middel los en knyp die punte saam. Plaas op ’n gesmeerde bakplaat, verf met die eierwas en bak 10 min. of tot goudkleurig.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page