top of page

SLOW COOKER BROOD

  • Chadelain Jordaan
  • Mar 6, 2016
  • 1 min read

Gooi so halwe koppie water in die slowcooker en skakel hom aan op Hi. Gooi dan n hele pakkie brood deeg (vir n groot slowcooker, 1/2 pakkie vir die kleiner model). Druk die bol deeg mooi eweredig plat op die bodem van die slowcooker wat nou n lagie water op het, sit die deksel op en laat hom vir so 1 en 1/2 uur loop, behoort nou so 3/4 gerys te wees, strooi nou n bakkie vars gekapte mushrooms oor die deeg en daarna so 1 en 1/2 blikkie tamatie en uiesmoor, die met green pepper in as julle kan kry, strooi hom met braaisout, gerasperde kaas, sit die deksel terug en laat hom vir nog so uur loop.

Haal nou die deksel af en laat hom vir nog so halfuur loop om so bietjie "droog" te word, haal hierna die brood uit en sit om n broodbord, sny en smul. Werk baie goed saam met potjie en braaivleis

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page