top of page

Drie Soorte Plaatkoekies

  • - Huisgenoot Digitaal / Carmen Niehaus
  • Mar 8, 2016
  • 1 min read

LEWER 32 PLAATKOEKIES

BASIESE RESEP: 500 ml (2 k) bruismeel (of 500ml koekmeel en 15ml bakpoeier) 3 eiers, geklits 275 ml (1¼ k) karringmelk sout en vars gemaalde peper olie vir panbraai

VARIASIES: (voeg by basiese mengsel bo)

Tuna en pitmielies... 1 blik (170 g) tuna, gedreineer 1 blik (410 g) pitmielies, gedreineer 2 stingeluie, fyn gekap

Spinasie en spek... 500 ml (2 k) fyn gekapte spinasie 125 g spek, gebraai en fyn gekap

Botterskorsie en feta... 500 ml (2 k) gerasperde botterskorsie 2 wiele (200 g) fetakaas, gekrummel ’n knippie komyn

Basiese resep: 1. Meng die basiese bestanddele vir die plaatkoekies goed. 2. Variasies: Besluit op ’n variasie. 3. Roer die variasiebestanddele deur die beslag en geur met die sout en peper. 4. Laat staan sowat 10 minute. 5. Verhit ’n bietjie olie en braai lepels vol van die mengsel oor matige hitte tot gaar en goudbruin aan albei kante.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page