God Maak die Lewe Goed
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 9, 2016
- 1 min read

"Dit is nie aan die mens self te danke dat hy kan eet en drink en ....
die goeie kan geniet niet.
Ek het ingesien dat dit 'n gawe uit die hand van God is."
PRED 2:24
Wanneer jy die lewe bevraagteken, word stil en dink aan God se wonderdade.
Loof Hom in dankbaarheid vir alles wat Hy vir jou doen.
Dan sal die lewe vir jou weer blom.
Comments